August 4, 2021

Sit vir sterker bobeenspiere

Hierdie oefening kan enige tyd, enige plek en sonder enige toerusting gedoen word. Doen hierdie oefening terwyl jy na jou gunstelingsepie kyk of wanneer jy ’n breuk by die werk vat.

Sit teen die muur:

  • Maak seker jou rug is plat teen die muur.
  • Plaas jou voete stewig op die grond, skouerbreedte uitmekaar. Ongeveer 60 cm van die muur af.
  • Skuif jou rug teen die muur af tot jou bene ’n 90⁰ hoek vorm. Jou knieë moet direk bo jou enkels wees en moenie voor hulle uitsteek nie.
  • Hou die posisie terwyl jy jou maagspiere aktiveer. Bly in die posisie vir so lank as wat jy gemaklik voel.
  • Beweeg weer stadig tot in ‘n staanposisie.

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *