MELKBOSSTRAND. β Die video van βn klein Smart-motor wat by trappe wil opry, het soos βn veldbrand op sosiale media versprei. Niemand weet wat presies die rede is waarom die motor by die trappe wil opry nie.
Op die video staan βn vrou en praat op haar selfoon. Die motor sukkel eers om teen die trappe op te ry, maar na die tweede probeerslag en ekstra petrol slaag hy.
Volg FiND iT hier.



