Wat jy benodig
Kerswas
Kerspit
Sosastiestokkie
Mooi koppie en piering
Hoe jy moet maak
Smelt die kerswas in ‘n klein kastrol van metaal oor ‘n groter pot pruttende water. Meet die kerspit die hoogte van die koppie plus 5 cm. Bind die een end van die pit in die middel van die koppie in posisie te hou. Giet die gesmelte was in die koppie tot 2-3 cm onder die rand. Laat vir sowat een uur stol. Sny die kerspit tot die verlangde lengte.
Wees versigtig met die warm was!
Resep: Rooi Rose



