Marshall-eiland se polisie beweer die boot met 649 kg se kokaïen wat onlangs op die eiland uitgespoel het, dryf al vir jare op die see rond.
Onder die dek versteek
Die kokaïen was in ‘n kompartement onder die dek versteek. Die polisie het gesê die dwelms, wat in een kilogram verpakkings verpak was, was met die letters “KW” gemerk.
Smokkelaars
Die wetstoepassers het verskillende teorieë oor die oorsprong van sulke dwelms, ondermeer dat smokkelaars, wat weet hulle gaan gevang word, daarvan in die oop see ontslae raak.
Volg FiND iT hier.



