Baba met sak klere en nota by welsynskantoor gelos

Deel hierdie storie / Share this story

MISSISSIPPI. – ’n Baba (2) is Maandag net met ’n sak klere en ’n nota by ’n welsynskantoor. Die nota het gelees dat sy ma nie vêrder vir hom kan sorg nie.

Volgens die beeldmateriaal van die veiligheidskamera by die welsynskantoor is die kleuter net voor 10:00 by die Southaven-winkel afgelaai. Hy is gedra deur ’n man met ’n gesigmasker en ’n cowboyhoed afgelaai.
Die kind is tans in ’n plek van veiligheid.

’n Verdagte is in hegtenis geneem, maar die ondersoek duur voort.