Kinderpornografie-saak tot Januarie uitgestelTania SmithDecember 15, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – ’n Mediabemarker (27) van ’n plaaslike hoërskool het vandag weer in die Kimberley-landdroshof op drie aanklagte van kinderpornografie verskyn. Die saak tot tot 29 Januarie 2021 uitgestel. Previous Post Polisie lê beslag op R160 000 se drank Next Post Horner-moordverdagte appelleer