Egpaar in hegtenis na vermeende inbreker sterf

Deel hierdie storie / Share this story

NOORD-KAAP. – ’n Egpaar van Jan Kemp word daarvan aangekla dat hulle ’n vermeende inbreker aangerand het. 

In hegtenis geneem

Die egpaar is in hegtenis geneem. Hulle gaan vandag in die Jan Kemp-landdroshof verskyn. 

Volgens SABC-nuus is Deon Swart (32) in die hospitaal dood nadat hy glo deur die egpaar aangerand is.