Elle Lively McBroom is net vier jaar oud en het reeds vyf miljoen volgelinge op Instragram. Elle se profiel word deur haar ma, ‘n fiksheidsmodel, en pa beheer.
Saam met haar boetie en sussie
Vir elke plasing wat op haar profiel geplaas word, word sy R246 000 betaal. Meeste plasings is foto’s van haar saam met haar sussie en boetie. Daar is ook video’s waar sy dans. Na dié video’s is al meer as twee miljoen keer gekyk.
Die familie het ‘n YouTube-rekening in 2016 begin. Hulle dans ook deesdae op TikTok.
Volg FiND iT hier.



