’n Bekend joernalis op Instagram, Maria Shriver, het hierdie oulike video met haar aanhangers gedeel.
By die video van die meisie wat dans, skryf sy haar dogter, wat ook ‘n danser is, het die video vir haar gestuur.
“Dans! Gooi jou kop agteroor en voel die musiek. Vind tyd in jou naweek om te ontspan. Laat gaan alles en dans,” lui die inskrywing verder.



