984 toets positief na fees

Deel hierdie storie / Share this story

JOHANNESBURG. – Daar is vanoggend bevestig 984 mense wat die Ballito Rage-fees bygewoon het, het positief vir Covid-19 getoets.

Gautengse departement van gesondheid

Die Gautengse departement van gesondheid het 1 322 leerlinge wat die fees bygewoon het, geïdentifiseer. In ‘n mediaverklaring sê die departement 1050 mense is al getoets.

Isoleer

Die gesondheidsdepartement vra leeerlinge wat die fees bygewoon het, asook hulle familie, om vir 10 dae te isoleer.