VEREISTES VIR DIE POS
- Graad in Maatskaplike Werk
- Bewys van Registrasie by die SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe
- Geldige rybewys
- Kandidate moet ‘n beëdigde verklaring aflê dat hul nie voorheen betrokke was by die mishandeling van kinders nie.
- Rekenaarvaardig
- Goeie taalvaardighede hê in Afrikaans en Engels
POSBESKRYWING
- Voorkoming, vroeë intervensie en statutêre dienste
- Gevalle werk, groep en gemeenskapswerk met kinders en gesinne.
PROFIEL VAN SUKSESVOLLE KANDIDAAT
- Goeie kommunikasievaardighede
- Moet onder druk kan funksioneer
- Dinamies en moet eie inisiatief kan gebruik
- Ervaring binne die kinderbeskerming veld ‘n aanbeveling
DIENSVOORDELE
- Salaris volgens die skaal van Caritas Gemeenskap fokus
- Medies: Opsioneel
- Pensioen: Verpligtend
- Verlof soos bepaal in die Bestuursplan van die organisasie
AANSOEKE
- Aansoeke moet gedoen word op die organisasie se amptelike aansoekvorm, verkrygbaar by die bestuurder
- Aansoeke met volledige CV en gewaarmerkte dokumente kan soos volg ingehandig word:
Per hand: Lawson straat 72, Kimberley
Epos: [email protected]/ [email protected]
Navrae 083 415 1484 Estie Botha
Die werkgewer behou die reg voor om nie die pos te vul nie.
SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE:
18 Januarie 2021
Here is the vacancy in English: https://find-it.co.za/2020/12/10/vacancy-caritas-community-focus-kimberley-social-worker-full-day/



