Escentia – wil jy beter voel hierdie Desember?

Deel hierdie storie / Share this story

Escentia bied aan Orange Sweet essensiële olie wat ‘n vars sitrus reuk het en gebruik word om die buie en emosies van enigiemand wat dit inasem te verbeter.

Dit verlig angs, depressie en dit verbeter pyn.

Dit bevat ook ‘n groot reeks antioksidante.

Vir meer inligting besoek Escentia se Facebook, webtuiste of e-pos hulle hier [email protected]