Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Miskolle in die oggend langs die kusgebied, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

Kimberley: 16°C tot 34°C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie wat meer verspreid in die noordoostelike dele sal voorkom.

Bloemfontein: 13°C tot 31°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie later die dag.

Pretoria: 17°C tot 30°C

Limpopo

Miskolle in die oggend langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie later die middag in die westelike Bosveld.

Polokwane: 20°C tot 32°C

Mpumalanga

Miskolle in die oggend langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie later die dag.

Mbombela: 18°C tot 31°C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees met enkele donderbuie.

In die oostelike dele sal dit bewolk en koel wees suid van die platorand.

Port Elizabeth: 17°C tot 22°C

Wes-Kaap

Bewolk langs die suidkus, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie in die oostelike dele later die dag.

George: 16°C tot 23°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk in die weste, andersins bewolk en warm, maar koel in die suide.

Durban: 20°C tot 25°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie later die dag.

Vryburg: 16°C tot 31°C