Overland Liquors – die Pandora’s box wynreeks

Besoek Overland Liquors Kimberley vandag vir die Pandora’s box wynreeks wat verskeie toekennings gewen het.

Kry hierdie wyn vir net R39.99 per bottel net by Overland Liquors Kimberley.

Besoek Overland by New Park, op die hoek van Black – en Truter straat of by Swannsweg 65, Heuwelsig.

Jy kan ook hulle winkels besoek by 2-4 3rd straat, Homevale, Austen straat 9, Beaconsfield of 2-4 Green straat, West end.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *