Dié pragtige foto is met die Big Bear Telescope in Kalifornië geneem. Dit is die mees gedetailleerde foto van ‘n groot sonvlek wat nog ooit geneem is. Die sonvlek het ‘n deursnee van ongeveer 800 km.
Die onreëlmatige vorms wat die sonvlek omring, staan as granulasie bekend. Dit ontstaan van warm gas wat van die binnekant van die son kom Elkeen is ongeveer 1000 km groot.
Volg FiND iT hier.



