Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 23 488 positiewe gevalle, waarvan 21 016 van die virus genees is. Daar is 2 137 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 333.



