Noord-Kaap
Miskolle in die oggend in die ooste, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie in die ooste.
Kimberley: 15°C tot 28°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met verspreide donderbuie later die dag.
Bloemfontein: 12°C tot 24°C
Gauteng
Bewolk in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie.
Pretoria: 17°C tot 25°C
Limpopo
Bewolk in die oggend met miskolle en motreën in die ooste, andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie in die suidweste.
Polokwane: 18°C tot 24°C
Mpumalanga
Bewolk in die oggend met miskolle en motreën langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm. Baie warm in die Laeveld met enkele donderbuie wat meer verspreid in die suidweste sal voorkom.
Mbombela: 17°C tot 25°C
Oos-Kaap
In die westelike dele sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met enkele donderbuie wat meer verspreid in die ooste sal voorkom.
In die oostelike dele sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees met verspreide donderbuie.
Port Elizabeth: 18°C tot 25°C
Wes-Kaap
Miskolle in die oggend langs die kusgebied.
George: 17°C tot 25°C
KwaZulu-Natal
Miskolle in die oggend oor die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.
Durban: 21°C tot 28°C
Noordwes
Aanvanklik gedeeltelik bewolk oor die sentrale en westelike dele, andersins bewolk en warm met verspreide donderbuie.
Vryburg: 16°C tot 29°C



