April 19, 2021

Nuwe iPhone 12 binnekort op die rakke in SA

Die nuwe iPhone 12 sal in Desember, twee jaar na sy amptelike bekendstelling, in Suid-Afrika op die rakke beskikbaar wees.

Volgens Vodacom sal bestellings vanaf 11 Desember geplaas kan word en verkope die daaropvolgende week.

Geen pryse is nog beskikbaar nie, maar as jy na vorige iPhone-bekendstellings kyk, kan Suid-Afrikaners verwag om 47% meer as die Amerikaanse prys te betaal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: