Covid-19 in SA: Só lyk die syfers nou

Deel hierdie storie / Share this story

Suid-Afrika is op vlak een van inperking en die Covid-19-infeksiesyfer het oornag met 2 295 meer geword. Daar is nou 792 299 positiewe gevalle van die virus in die land.

Die aantal sterftes weens Covid-19 wat in die land aangemeld is, is 21 644 en 732 531 persone is van die virus genees.