January 17, 2021

Escentia – kry vel-kondisies, spierpyn of virusse jou onder?

Camphor essensiële olie van Escentia word al vir eeue gebruik om inflamasie, rooiheid, sere, insek byte, irritasie en aknee te behandel.

Dit kan ook in rome gebruik word om spierpyn, verstuitings en algehele pyn te verminder.

Camphor essensiële olie het ook sterk anti-bakteriële eienskappe.

Vir meer inligting besoek Escentia se Facebook, webtuiste of jy kan hulle e-pos by [email protected]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *