April 18, 2021

Wen ’n “booze barrel” ter waarde van R2000!

TOPS Longstreet in Kimberley is vandag oop!

Om dit te vier, kan jy ’n “booze barrel” ter waarde van R2000 wen!

Om in te skryf, klik op die link.

1. “Tag” drie van jou vriende in die “comments”;

2. Share dit op jou profile

Die wenner sal om 12:00 Vrydag deur ’n onafhanklike aanlynprogram getrek word en moet tussen 13:00 en 15:00 beskikbaar wees vir ’n foto by TOPS Longstreet.

*Die wenner kan self drinkgoed ter waarde van R1000 kies. Die kruiwa is ingesluit. T’s & C’s apply. Besoek die splinternuwe TOPS Longstreet vandag nog! Slegs vir inwoners van Kimberley.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: