Noord-Kaap
Aanvanklik bewolk in die weste, andersins sonnig en koel tot warm.
Kimberley: 12°C tot 25°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk in die ooste met enkele donderbuie, andersins sonnig en warm tot baie warm.
Bloemfontein: 10°C tot 26°C
Gauteng
Sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie in die noorde.
Pretoria: 16°C tot 31°C
Limpopo
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie wat in die verre suide sal voorkom.
Polokwane: 9°C tot 26°C
Mpumalanga
Gedeeltelik bewolk in die weste, andersins bewolk en koel tot warm met verspreide donderbuie.
Mbombela: 17°C tot 24°C
Oos-Kaap
In die westelike dele sal dit bewolk wees langs die kusgebied en die aangrensende binneland, andersins sonnig en koel.
In die oostelike dele sal dit sonnig en warm in die verre noordweste wees.
Port Elizabeth: 14°C tot 20°C
Wes-Kaap
Aanvanklik bewolk tot gedeeltelik bewolk, andersins sonnig en koel tot warm.
George: 12°C tot 20°C
KwaZulu-Natal
Bewolk en koel, maar koud in die suidweste met verspreide donderbuie.
Durban: 18°C tot 21°C
Noordwes
Gedeeltelik bewolk in die verre ooste met enkele donderbuie in die middag, andersins sonnig en warm.
Vryburg: 14°C tot 33°C



