April 21, 2021

Covid-19 in SA: Só lyk die syfers

Foto: Science News

Suid-Afrika is op vlak een van inperking en die Covid-19-infeksiesyfer het oornag met 2 493 meer geword. Daar is nou 772 252 positiewe gevalle van die virus in die land.

Die aantal sterftes weens Covid-19 wat in die land aangemeld is, is 21 083 en 716 444 persone is van die virus genees.

Die land se gesondheidspanne kon tot op hede 5 325 631 toetse vir die virus doen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: