November 23, 2020

Chaos word verwag in Brackenfell

BRACKENFELL. – Die ENCA-nuus berig die polisie het reeds rubberkoeëls en traangas gebruik om groepe en lede onder beheer te kry.

Die optog behoort amptelik teen 12:00 voor Hoërskool Brackenfell te begin.

Die EFF betoog vandag hier om hulle ontevredenheid oor ‘n privaat funksie wat deur matriekouers gehou is waarheen leerlinge van kleur glo nie genooi is nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *