Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers

Foto: Unsplash
Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 22 796 positiewe gevalle, waarvan 18 761 van die virus genees is. Daar is 3 732 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan steeds op 301.