February 26, 2021

Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap

Aanvanklik mistig in die kusgebied, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

Kimberley: 17°C tot 32°C

Vrystaat

Sonnig en warm tot baie warm. Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie in die suidweste.

Bloemfontein: 16°C tot 31°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm.

Pretoria: 16°C tot 30°C

Limpopo

Sonnig en warm tot baie warm.

Polokwane: 13°C tot 30°C

Mpumalanga

Sonnig en warm. Baie warm in die Laeveld met enkele donderbuie oor die platorand.

Mbombela: 15°C tot 29°C

Oos-Kaap

In die weste sal dit koel wees in die kusgebied, andersins gedeeltelik bewolk en warm. Baie warm in die noordelike binneland. In die ooste sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees, maar baie warm in die binneland.

Port Elizabeth: 16°C tot 22°C

Wes-Kaap

Bewolk en koel langs die kusgebiede, andersins gedeeltelik bewolk en baie warm in die binneland.

George: 17°C tot 20°C

KwaZulu-Natal

Mistig in die oggend oor die binneland, andersins sonnig en warm tot baie warm langs die suidkus.

Durban: 17°C tot 25°C

Noordwes

Sonnig en warm tot baie warm. Gedeeltelik bewolk later die dag.

Vryburg: 19°C tot 30°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: