Noord-Kaap
Sonnig en baie warm. Gedeeltelik bewolk in die ooste en die noorde met enkele donderbuie later die dag.
Kimberley: 14°C tot 32°C
Vrystaat
Sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Bloemfontein: 13°C tot 30°C
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en warm.
Pretoria: 14°C tot 28°C
Limpopo
Bewolk in die oggend met miskolle langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm.
Polokwane: 14°C tot 27°C
Mpumalanga
Gedeeltelik bewolk met miskolle oor die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm.
Mbombela: 16°C tot 25°C
Oos-Kaap
In die weste sal dit mistig in die oggend wees. Baie warm op plekke suid van die platorand. In die ooste sal dit mistig wees in die oggend in die suide, andersins sonnig en warm.
Port Elizabeth: 14°C tot 33°C
Wes-Kaap
Bewolk tot gedeeltelik bewolk langs die suidkus, andersins sonnig en baie warm.
George: 13°C tot 31°C
KwaZulu-Natal
Mistig in die oggend oor die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en warm.
Durban: 17°C tot 25°C
Noordwes
Sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Vryburg: 15°C tot 31°C



