President om 20:00 aan die woord

Deel hierdie storie / Share this story

Die presidensie het sopas in ‘n Twitter-plasing bevestig president Cyril Ramaphosa sal vanaand om 20:00 die nasie toespreek.

Hou hierdie skakel dop om na die regstreekse uitsending van sy toespraak te kyk.