BRACKENFELL. – Die EFF het gesê hulle wil vandag na die Hoërskool teruggaan.
Gemeenskapslede en ouers sal ook na verwagting daar wees om hulle kinders te beskerm en te verdedig. Die EFF-lede versoek dat die twee onderwysers wat die privaat funksie bygewoon het en die hoof van die skool afgedank moet word.
Dinge uit te praat
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, sê dit wat buite die skool gebeur het, is ontstellend. Winde het verder gesê mense moet nie eeste na geweld draai nie, maar mense moet in staat kan wees om saam te sit en dinge uit te praat.
Volg FiND-iT hier.



