Noord-Kaap
Bewolk, koel en mistig in die oggend. Baie warm in die noordweste van die provinsie.
Kimberley: 14°C tot 28°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele reën- en donderbuie.
Bloemfontein: 15°C tot 26°C
Gauteng
Bewolk en koel met donderbuie, maar warm in die noorde.
Pretoria: 16°C tot 22°C
Limpopo
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide reën- en donderbuie in die ooste.
Polokwane: 8°C tot 29°C
Mpumalanga
Bewolk en koel met donderbuie.
Mbombela: 17°C tot 23°C
Oos-Kaap
Bewolk en koel met enkele reënbuie in die westelike dele. Bewolk en koud met verspreide reënbuie in die oostelike dele.
Port Elizabeth: 13°C tot 19°C
Wes-Kaap
Bewolk en koel in die oggend oor die oostelike dele. Mooiweer en warm langs die kus.
George: 9°C tot 19°C
KwaZulu-Natal
Bewolk en koel, maar koud in die suidooste.
Durban: 17°C tot 20°C
Noordwes
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele reën- en donderbuie in die ooste.
Vryburg: 16°C tot 31°C



