WES-KAAP. – Hier is ’n video van die man wat in hegtenis geneem is na die betoging by Brackenfell Hoërskool. Die video waarin hy vertel wat tydens die voorval gebeur het, het oral op Whatsapp-groepe versprei.
In die video se die man hy gaan van poging tot moord aangekla word. ’n Lid van die geemeenskap in Brackenfell is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘skote’ afgevuur het.
Sers. Noloyiso Rwexana, polisiewoodvoerder, bevestig die 39-jarige is in hegtenis geneem.
Kyk hier –
https://www.facebook.com/441831859565179/posts/1157770204638004/



