WES-KAAP. – Dit is hoe dit by Hoërskool Brackenfell lyk na die EFF-lede vanoggend daar opgedaag het. Ouers en lede van die gemeenskap was ook daar omdat hulle die viligheid van hulle kinders vrees.
Die EFF-lede en die inwoners was in ‘n bakleiery betrokke. Die polisie het ook na bewering skokgranate gegooi.
Kyk na die gebeure hier –
https://www.facebook.com/441831859565179/posts/1157702941311397/




