KIMBERLEY – FiND iT is regstreeks in Kimberley waar 40 vragmotors van Droogtehulp SA deur dié dorp gaan beweeg op pad na Beaufort-Wes om voer vir boere in nood af te laai.