Het jy geweet hoe maklik dit is om jou kat- of hondekind met Airlink te laat vlieg? Is jy moeg gesukkel om alternatiewe reëlings te tref wanneer jy jou troeteldier saam met jou iewers heen wil neem?
Airlink vergemaklik die lewe vir jou.
Jy hoef slegs 24 uur voor jou vlug vir jou hond of kat ‘n bespreking te maak. Al wat jy vir jou bespreking sal benodig, is bewyse van die nodige entstowwe en ‘n groot genoeg hok met die nodige ventilasie, vlugnommers, datums en jou dierekind se gewig.
Klik hier om meer te lees:




