Nuutste Covid-19-syfers in die NK

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 22 039 positiewe gevalle, waarvan 18 167 van die virus genees is. Daar is 3 595 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 275.