Eerste Bond-akteur sterf op 90

Deel hierdie storie / Share this story

Sir Sean Connery is op die ouderdom van 90 oorlede.

Sy seun het aan die BBC gesê sy pa is gisteraand rustig in sy slaap oorlede nadat hy glo ‘n geruime tyd ongesteld was. 

Die Skotse akteur was veral bekend vir sy rol as James Bond. Ander films waarin hy verskyn het, was The Hunt for Red October, Highlander, Indiana Jones and The Last Crusade en The Rock.