#FiNDiTverkeerElbeth MaraisOctober 30, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Daar is ’n ongeluk op die N12 oorkant Elcon-skool. Een baan is versper. Die verkeers- en nooddienste is op die toneel. Wees versigting indien jy in daardie rigting ry of gebruik ’n alternatiewe roete. Previous Post Polisiekonstabel in motor doodgeskiet Next Post Vrou kry op ouderdom 75 graad