#FiNDiTverkeerElbeth MaraisOctober 29, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story NOORD-KAAP. – Daar is ’n ongeluk op die N12, 10 km voor Warrenton. Nooddienste is op die toneel. Albei bane is steeds oop vir verkeer. Wees versigtig indien jy in daardie rigting ry. Previous Post Verwaarloosde perd gered Next Post Vier die naweek met Cell C se Fantastic Friday aanbiedings