Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Mistig in die oggend en later die dag langs die kusgebied, andersins sonnig en warm tot baie warm.

Kimberley: 18°C tot 35°C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk, winderig en warm tot baie warm.

Bloemfontein: 17°C tot 34°C

Gauteng

Baie warm in die noorde, andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie later die dag.

Pretoria: 17°C tot 33°C

Limpopo

Sonnig en warm tot baie warm.

Polokwane: 17°C tot 30°C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.

Mbombela: 18°C tot 35°C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit sonnig en warm tot baie warm wees, maar gedeeltelik bewolk en warm op plekke langs die kusgebiede.

In die oostelike dele sal dit sonnig en baie warm wees.

Port Elizabeth: 16°C tot 23°C

Wes-Kaap

Aanvanklik bewolk en koel langs die kusgebiede, andersins sonnig, winderig en warm tot baie warm.

George: 14°C tot 21°C

KwaZulu-Natal

Aanvanklik gedeeltelik bewolk in die verre noorde, andersins sonnig en warm tot baie warm.

Durban: 19°C tot 30°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk, winderig en warm tot baie warm.

Vryburg: 16°C tot 35°C