GAUTENG. – Shanay Kok (16) is sedert 14 September 2020 vermis. Sy is laas by haar ouerhuis in Lanseria gesien. Sy het pienk nagklere en swart skoene aangehad.
Kok se familie smeek die gemeenskap om te help om na haar te soek.
Indien jy enige inligting het oor die verdwyning of weet waar Shanay haarself bevind, skakel asseblief vir Missing Children SA by 072 647 7464 of vir kapt. Baloi by 082 8228275.



