Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 21 433 positiewe gevalle, waarvan 17 540 van die virus genees is. Daar is 3 635 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 256.



