Groot groepe mense het gister as deel van die Swart Maandag-veldtog in verskeie dorpe bymekaargekom.
Die optog is gehou met die doel om ’n boodskap van hoop aan Suid-Afrikaners te bring en hulde te bring aan die boere in Suid-Afrika wat sedert 2017 hulle lewens in plaasaanvalle verloor het.
Hier is ’n paar foto’s van die optogte in die verskillende dorpe:












