Noord-Kaap
Bewolk en koel in die oggend langs die kus, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.
Kimberley: 18°C tot 34°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide buie en donderbuie.
Bloemfontein: 13°C tot 34°C
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en warm met los buie en donderbuie in die aand.
Pretoria: 17°C tot 31°C
Limpopo
Sonnig en warm tot baie warm.
Polokwane: 15°C tot 29°C
Mpumalanga
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.
Mbombela: 13°C tot 29°C
Oos-Kaap
Gedeeltelik bewolk en warm met los donderbuie in die noordweste.
Port Elizabeth: 16°C tot 27°C
Wes-Kaap
Bewolk en koel langs die suidkus met ligte reën in die oggend.
George: 16°C tot 20°C
KwaZulu-Natal
Bewolk met miskolle in die oggend oor die binneland, andersins koel maar plek-plek warm.
Durban: 17°C tot 24°C
Noordwes
Gedeeltelik bewolk en warm met los buie en donderbuie.
Vryburg: 16°C tot 36°C



