Noord-Kaap
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie in die ooste. Bewolk en koel langs die kusgebied.
Kimberley: 19°C tot 37°C
Vrystaat
Sonnig en warm tot baie warm. Gedeeltelik bewolk in die weste.
Bloemfontein: 17°C tot 36°C
Gauteng
Sonnig en baie warm.
Pretoria: 17°C tot 35°C
Limpopo
Bewolk in die ooste in die oggend, andersins sonnig en warm.
Polokwane: 12°C tot 29°C
Mpumalanga
Bewolk in die oggend met miskolle langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm in die middag met enkele donderbuie.
Mbombela: 16°C tot 28°C
Oos-Kaap
Gedeeltelik bewolk en warm oor die kusgebied. Sonnig wn baie warm oor die kusgebied.
Port Elizabeth: 16°C tot 25°C
Wes-Kaap
Bewolk met miskolle langs die kusgebied. Anders sonnig en koel tot warm. Baie warm oor die binneland.
George: 15°C tot 22°C
KwaZulu-Natal
Miskolle oor die binneland in die oggend, andersins, andersins gedeeltelik bewolk en warm.
Durban: 19°C tot 29°C
Noordwes
Sonnig en warm tot baie warm.
Vryburg: 15°C tot 37°C



