POLOKWANE. – Twee mans is hier in die hooggeregshof altesaam 258 jaar tronkstraf opgelê nadat hulle skuldig bevind is vir hulle aandeel aan ‘n reeks transitorooftogte.
Matimba Maluleka, die Valke se woordvoerder, sê Boitumelo Daniel Aphane (34) en Solly Solomon Monama (38), is in 2018 in hegtenis geneem.
Volgens Maluleka is daar op R250 000 se kontant en ’n AK47-aanvalsgeweer beslag gelê



