REGSTREEKS: Armand Carstens se roudiens

Deel hierdie storie / Share this story

Armand Carstens se roudiens sal vir vriende en familie wat dit nie kan bywoon nie, aanlyn uitgesaai word.

Die roudiens vind om 11:00 by die APK-kerk in McDougalstraat in Kimberley plaas. Skakel gerus in.

Lees meer hier.

Die regstreekse uitsending is nou beskikbaar.

https://www.facebook.com/finditnuus/videos/267320807940027/

Ferreira sê as gevolg van Covid-regulasies, mag daar slegs 250 mense by die roudiens wees. As jy dit self wil bywoon, stuur asb. ‘n Whatsapp aan Ferreira by 071 686 7200 met jou naam en van.

Die diens sal vir familie en vriende van ver uitgesaai word. “Ons sal ‘n skakel skep waar almal wie dit graag wil bywoon, dit kan volg.”

As jy die roudiens-boekie wil aflaai, klik hier.

As jy graag die diens van ver af wil volg, vul jou besonderhede hier in en jy sal ‘n e-pos met ‘n skakel ontvang.

Subscribe

* indicates required