Nuutste Covid-19-syfers in die NK

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 20 448 positiewe gevalle, waarvan 16 996 van die virus genees is. Daar is dus 3 194 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 256.

https://www.facebook.com/495880780806080/posts/1159508851109933/?sfnsn=scwshmo