Hugo & Terblanche Afslaers het ‘n sluiting-van-besigheidsveiling eerskomende Woensdag 21 Oktober 2020 om 11:00.
Skakel die volgende nommers vir meer inligting:
Dewald 072 576 9828 / Eddie 073 326 7777 / Jan 082 555 9084
Kantoor ure 053 574 0002
Kyk hier vir meer inligting.




