Escentia – soek jy iets om van goggas ontslae te raak?

Deel hierdie storie / Share this story

Lemongrass essensiële olie is ‘n natuurlike insekweerder en kan ook gebruik word as ‘n reukweerder of skoonmaakmiddel.

Lemongrass essensiële olie kan gebruik word om hare en naels te versterk en krampe en naarheid te verbeter.

Lemongrass essensiële olie kan ook gebruik word vir angs, depressie en prikkelbaarheid.

Vir meer inligting kontak Escentia by [email protected] of besoek hulle Facebook– blad.