Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 19 265 gevalle, waarvan 16 356 van die virus genees is. Daar is dus 2 675 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 232.



